29 April 2013

An Exposition on the Value of the Patterns in the ITF Taekwon-Do Pedagogy

This post brings together different essays I wrote on this blog regarding what I consider to be the value of the patterns as they are performed in ITF Taekwon-Do, keeping in mind the pedagogical paradigm of ITF Taekwon-Do.

While the forms in some martial arts may have purely practical value, the ITF patterns also serve as a vehicle to disseminate Korean philosophy, history, culture and aesthetics.

It would be wrong, therefore, to try and interpret the patterns as primarily templates for fighting. Although the patterns do have some practical application value, the ITF patterns are not fighting templates, and the way we move in the ITF patterns is not to be confused with how one would or should move during a real combative encounter. Nor is the main purpose of the patterns dallyeon, i.e. physical conditioning. Undoubtedly one will become exhausted from training the patterns, but the way the patterns are performed in ITF Taekwon-Do actually removes much of the physical difficulty (or "load") in the form of very deep stances, long periods of tension, or chains of quick connecting movements. One critique is that since such units of quick connecting movements are mostly removed from ITF patterns, it is difficult to know which sequences of techniques ought to go together. However, this is a flawed argument.

I believe, the primary value of the way the patterns are performed in ITF Taekwon-Do is to nurture certain kinaesthetic awareness and ability.

In my first post on the topic of the kinaesthetic value of the patterns I discuss relaxation, body awareness, and spacial awareness. In other words:

. . .the kinaesthetic value of the ITF patterns is concerned with teaching the practitioner to move from a state of relaxation. Furthermore, the patterns focus on body awareness (getting acquainted with one's static and dynamic balance), and spacial awareness, while also ingraining certain stances, basics, and increasing coordination.

My second post on the topic of the kinaesthetic value of patterns focuses on the emphasis on the acceleration of body mass in the patterns:

. . . a primary value of the patterns is to supply an environment in which to drill the acceleration of body mass in techniques, while using sequential motion to create a whip-like effect, and using gravity's force as an aid where appropriate. Moving with a sense of relaxation is a key ingredient in this regard. Although there is generally no sense of urgency in between techniques (with some exceptions), there is a definite sense of urgency in accelerating each individual technique quite rapidly. 

While accelerating the body mass is a primary goal, it is never at the expense of balance and posture. Traditional techniques as practised in the patterns are far more conservative than the over-zealous, albeit more powerful, but nevertheless riskier techniques found in combat sports.

Further kinaesthetic values of the patterns I discuss are rhythm-and-tempo, timing, and breathing:

The ITF patterns is the primary place where Taekwon-Do's rhythm and tempo is drilled. The rhythm guides the practitioner in acquiring when to relax and when to tense while executing techniques. The rhythm and tempo also teach strategic principles based on the Taegeuk (opposite forces of hard and soft) as well the Korean Sam-Taegeuk (three-phase forces). The patterns also became the foundation for training in timing, which is more fully practised in other parts of the ITF Taekwon-Do pedagogy. Finally, the patterns are a place that emphasises proper breathing, which is one of the most important principles in the ITF Taekwon-Do curriculum.

Finally, the patterns also have an ascetic or meditative function that involves a form of mind-training, which I will discuss in a future post. So far I have written a post on what the meditative function of the patterns is not.

In summary, the ITF patterns act as a vehicle for disseminating Korean philosophy, history, culture and aesthetics, for training certain kinaesthetic principles, and they may also have an ascetic or meditative function.

I conclude with a quotation from the book Legacies of the Sword (1997:107) by Karl F. Friday and Seki Humitaki:

A student’s training begins with pattern practice, but it is not supposed to end there. Kata are not, for example, intended to be used as a kind of database mechanically applied. Rather, pattern practice is employed as a tool for teaching and learning the principles underlying the techniques that make up the kata. Once these principles have been absorbed, the tool is to be set aside.

Die Kragteorie van Taekwon-Do


This is a translation of ITF Taekwon-Do's Theory of Power into Afrikaans by Retha Fritz from the ITF Encyclopaedia on behalf of the SA-ITF’s Research and Education Directorate.


This translation resorts under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 3.0 Unported License. This means that you may freely use and copy it, but not for commercial use, and that you should always include attribution for translation to "Retha Fritz, SA-ITF Research & Education Directorate", with a link to the SA-ITF homepage: www.taekwondo.co.za

Die Kragteorie van Taekwon-Do


Alhoewel oefening ’n uitstekende vlak van fisieke fiksheid tot gevolg sal hê, sal dit nie noodwendig lei tot die verwerwing van uitsonderlike stamina of bomenslike krag nie. Let wel, die beoefening van Taekwon-Do sal die verkryging van ’n hoë vlak van reaksiekrag, konsentrasie, ewewig, asembeheer en spoed tot gevolg hê; die resultaat van al hierdie faktore is ’n hoë graad van fisieke krag.

Boondong Ryeok : Reaksiekrag

Volgens Newton se wet het elke krag ’n gelyke en teenoorgestelde krag. Wanneer ’n kar teen ’n muur bots met die krag van 900 kilogram sal die muur daardie krag met ’n gelyke krag van 900 kilogram teenstaan; of deur die punt van ’n wipplank af te druk met ’n ton gewig, sal dit ’n opwaartse krag van dieselfde gewig aan die ander punt tot gevolg hê. Net so, as jou opponent jou teen ’n hoë spoed bestorm, sal die ligste hou teen sy kop gelyk wees aan die krag van sy eie aanval, plus dié van jou hou. Die twee kragte gekombineerd; syne wat groot is en joune wat klein is, is nogal indrukwekkend. Nog ’n reaksiekrag is jou eie. ’n Hou met die regtervuis word versterk deur die linkervuis terug te trek heup toe.

Jip Joong : Konsentrasie

Deur die impakkrag op die kleinste teikenarea te fokus, sal dit die krag konsentreer en sodoende die effek daarvan vergroot. By voorbeeld, die krag van water wat uit ’n tuinslang kom is groter as die opening kleiner is. Aan die ander kant, die gewig van ’n man, verspreid oor sneeuskoene maak ’n weinige indruk op die sneeu. Die houe in Taekwon-Do is dikwels gekonsentreerd op die kant van die ope palm of die kneukels.

Dit is baie belangrik dat jy nie al jou krag aan die begin loslaat nie, maar geleidelik en veral op die oomblik van kontak met jou opponent se liggaam; die krag moet tot so ’n mate gekonsentreerd wees dat ’n uitklophou verseker is. Met ander woorde, hoe korter die konsentrasietyd, hoe groter sal die krag van die hou wees. Uiterste konsentrasie word vereis om elke spier van die liggaam gelyk te mobiliseer na die kleinste area.

Om op te som: konsentrasie word op twee maniere bereik. Een is om elke spier van die liggaam te konsentreer, veral die groter spiere om die heup en maag (wat teoreties stadiger is as die kleiner spiere van die ander liggaamsdele) na die gepaste aanvalsdeel op die gepaste tyd; die tweede manier is om hierdie gemobiliseerde spiere te fokus na die aanvalspunt op die opponent. Dit is die rede waarom die heup en maag effens kragtig geroteer word voor die hande en voete in enige tegniek, ongeag dit aanval of verdediging is.

Kyoon Hyeong : Ewewig

In enige sport is balans van uiterste belang. In Taekwon-Do vereis dit spesiale aandag. Deur die liggaam altyd in ewewig te hou, dit wil sê goed gebalanseerd, is ’n hou meer effektief en dodelik. Aan die ander kant is dit maklik om ’n ongebalanseerde persoon te laat kantel. Die stans behoort altyd stabiel tog beweegbaar te wees, vir beide aanvallende en verdedigende bewegings. Daar word by ewewig ’n onderskeid getref tussen statiese en dinamiese stabiliteit. Hulle is egter so onderling verbind dat die maksimum krag net bereik kan word wanneer statiese stabiliteit onderhou word deur dinamiese stabiliteit.

Om goeie ewewig te behou, is dit noodsaaklik dat die swaartepunt van ’n stans op ’n reguit lyn halfpad tussen die bene val, of in die middel van die voet indien dit nodig is om die meerderheid van liggaamsgewig op een voet te konsentreer. Die swaartepunt kan aangepas word ten op sigte van die liggaamsgewig. Soepelheid en knieveerkrag is ook belangrik in die behoud van balans vir beide ’n vinnige aanval en ’n oombliklike herstel. ’n Addisionele punt: die hak van die agterste voet behoort nooit van die grond af te wees op die oomblik van impak nie. Dit is nie net nodig vir goeie balans nie, maar ook om die maksimum krag tydens die impakmoment te produseer.

Hoheup Jojul : Asembeheer

Beheerde asemhaling het nie net ’n invloed op die persoon se stamina en spoed nie, maar kan ook die liggaam kondisioneer om ’n hou te absorbeer en om die krag van ’n hou, wat op ’n opponent gerig is, te vermeerder. Wanneer ’n drukpunt getref word, kan bewussynsverlies verhoed en pyn gedemp word, deur uitaseming te stop op die kritieke oomblik. Hierdie vaardigheid moet ingeoefen word. ’n Skerp uitaseming op die impakmoment en die stop van aseming gedurende die uitvoer van ’n beweging maak die maagspiere styf, sodoende word die maksimum inspanning gekonsentreer op die uitvoer van die beweging; terwyl ’n stadige inaseming help vir die voorbereiding van die volgende beweging. ’n Belangrike reël om te onthou: Moet nooit inasem terwyl ’n blok of hou teen ’n opponent gefokus word nie. Dit sal nie net die beweging strem nie, maar ook ’n verlies aan krag tot gevolg hê.

Studente behoort ook te oefen om hulle asemhaling te verberg met die doel om enige opsigtelike tekens van uitputting weg te steek. ’n Ervare vegter sal beslis ’n aanval verskerp, wanneer hy besef dat sy opponent op die punt van uitputting is. Een asem word vir een beweging benodig, met die uitsondering van ’n aaneenlopende beweging.

Zilyang : Massa

Wiskundig beskou: maksimum kinetiese energie of krag word deur die maksimum liggaamsgewig en spoed verkry. Daarom is dit baie belangrik dat die liggaamsgewig tydens die uitvoer van ’n hou, vermeerder word. Dit geskied sonder twyfel deur die heupdraaibeweging. Die groot maagspiere roteer om meer liggaamsmomentum te verkry. Die heup roteer daarom in dieselfde rigting as die van die aanvals- of blokdeel. ’n Ander manier om liggaamsgewig te vermeerder is die aanwending van die knie se veerkrag. Dit word bereik deur die heup effens te lig aan die begin van die beweging en dan die heup op die oomblik van impak te laat sak om sodoende die liggaamsgewig in die beweging te laat val. Om op te som is dit nodig om uit te wys dat die beginsels van krag soos dit hier uiteengesit is, nog net so waar vandag, in ons huidige era van moderne wetenskap en kernkrag is, as wat dit eeue gelede was. Ek is seker dat wanneer jy deur hierdie kuns gaan, beide in teorie en praktyk, sal jy vind dat die wetenskaplike basis van die bewegings en die ware krag wat uit ’n klein menslike liggaam kom, nie anders kan as om jou te beïndruk nie.

Sokdo : Spoed

Spoed is die heel belangrikste faktor van krag. Wetenskaplik beskou is krag gelyk aan massa x versnelling (F = m.a) of (P = ½M.V²).

Volgens die teorie van kinetiese energie vermeerder elke voorwerp sy [toegepaste] gewig sowel as sy spoed in ’n afwaartse beweging. Hierdie einste beginsel word toegepas in hierdie spesifieke selfverdedigingkuns. Om díe rede is die posisie van die hand, op die oomblik van impak, gewoonlik laer as die skouer en die voet laer as die heup terwyl die liggaam in die lug is.

Reaksiekrag, asembeheer, ewewig, konsentrasie en ontspanning van die spiere kan nie ignoreer word nie. Dit is hierdie faktore wat bydrae tot die spoed en al hierdie faktore, asook soepelheid en ritmiese bewegings, moet goed gekoördineer word om die maksimum krag in Taekwon-Do te produseer.

Vertaal deur Retha Fritz namens die Navorsing-en-opvoedingsdirektoraat van die SA-ITF.



This translation resorts under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 3.0 Unported License. This means that you may freely use and copy it, but not for commercial use, and that you should always include attribution for translation to "Retha Fritz, SA-ITF Research & Education Directorate" with a link to the SA-ITF homepage: www.taekwondo.co.za